Mombakkies

Prijzen vanaf
10,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (1)

Beschrijving

Bol Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee.Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
12,99
10,50
2,99
13,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (1)

Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee.Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.


Productspecificaties

EAN
  • 9781037027307
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
10,50
Naar shop