Slange En Slangbyte in Suid Afrika

Prijzen vanaf
18,00

Uitgelicht


Beschrijving

Bol Partner Die titel bespreek 48 slangspesies wat 'n mens dikwels in Suider-Afrika raakloop. Daar word onderskei tussen die skadelose slange en die gevaarlike slange en wei spesiale aandag aan die skadeloses wat dikwels met gevaarlike spesies verwar word. Die titel benader die onderwerp op 'n direkte en eenvoudige manier wat dit toeganklik maak vir 'n ieder en 'n elk. Title verduidelik die stappe waarop slange ge?dentifiseer kan word eksplisiet, en in die afdeling oor slangbyte gee hy waardevolle advies oor die nood-behandeling en bespreek die simptome wat voorkom nadat iemand deur 'n spesifieke slang gebyt is. Die moontlikheid van verwarring tussen spesies word uitgesluit deur foto's te gebruik van slange in verskillende stadia van hul ontwikkeling en met verskillende kleurpatrone. As een slang maklik met 'n ander verwar kan word, word dit duidelik aangedui sodat daar geen twyfel kan bestaan watter slang watter een is nie. Die beskrywing van slangspesies dui die onderskeidende kenmerke aan en beskryf die tipiese gedragspatrone. 'n Dubbelblad word aan elke slangspesie gewei en die beskrywing van elke spesie word van 'n verspreidingskaart en 6 tot 8 foto's vergesel.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
18,00
gebruikt
Gratis
18,00
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (1)

Die titel bespreek 48 slangspesies wat 'n mens dikwels in Suider-Afrika raakloop. Daar word onderskei tussen die skadelose slange en die gevaarlike slange en wei spesiale aandag aan die skadeloses wat dikwels met gevaarlike spesies verwar word. Die titel benader die onderwerp op 'n direkte en eenvoudige manier wat dit toeganklik maak vir 'n ieder en 'n elk. Title verduidelik die stappe waarop slange ge?dentifiseer kan word eksplisiet, en in die afdeling oor slangbyte gee hy waardevolle advies oor die nood-behandeling en bespreek die simptome wat voorkom nadat iemand deur 'n spesifieke slang gebyt is. Die moontlikheid van verwarring tussen spesies word uitgesluit deur foto's te gebruik van slange in verskillende stadia van hul ontwikkeling en met verskillende kleurpatrone. As een slang maklik met 'n ander verwar kan word, word dit duidelik aangedui sodat daar geen twyfel kan bestaan watter slang watter een is nie. Die beskrywing van slangspesies dui die onderskeidende kenmerke aan en beskryf die tipiese gedragspatrone. 'n Dubbelblad word aan elke slangspesie gewei en die beskrywing van elke spesie word van 'n verspreidingskaart en 6 tot 8 foto's vergesel.


Productspecificaties

EAN
  • 9781868724741
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
18,00
Naar shop