Barend Beer en die Woud van Hartseer
Uitgelicht
|
15,59
14,75 |
Naar shop
|
|
16,04 |
Naar shop
|
|
16,04 |
Naar shop
|
Beschrijving
Bol
Wanneer Barend se mamma-beer 'n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na 'n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie? Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer. Hoe gaan hy sy pad uit die diepste, donkerste woud in die wêreld vind? >Barend Beer en die Woud van Hartseer is 'n verhaal oor verlies, maar ook oor hoop en die vriendskappe wat in die grootste oomblikke van nood gesmee word. Hierdie boek is geskik vir kinders en tieners wat reeds gevorderde lesers is, asook vir enigiemand wat hulself in die Woud van Hartseer bevind na die verlies van 'n geliefde. Die tema van verlies word met teerheid aangebied, en dus kan selfs die jongstes en die oudstes by hierdie verhaal aanklank vind.

AmazonPagina's: 161, Paperback, Independently published
Prijshistorie
* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: