Bet San Trilogie Tussen Sy Skouers
Uitgelicht
|
13,34 |
Naar shop
|
|
13,34 |
Naar shop
|
|
14,19 |
Naar shop
|
Beschrijving
Bol
Yahweh het duidelike wette aan die volk van Israel gegee ten opsigte van die straf vir diegene wat 'n ander se bloed met opset vergiet. Hy het ook ses stede opsy gesit waarheen persone, wat die dood van 'n ander sonder voorbedagte rade veroorsaak het, kon vlug. Tussen Sy Skouers is 'n hartroerende verhaal van deernis en liefde wat ongeveer drie dekades nadat die Israeliete hulleself in die land Kanaän gevestig het, plaasvind. Shimon is 'n wettiese en selfgesentreerde oudste wat die dood van sy lieflingseun op sy stiefseun, Racham, wil wreek. Gavriella glo in haar seun se onskuld en help hom om na Sigem te vlug. Shimon is woedend wanneer hy verneem dat sy, terwyl hy in sy smart en verdriet die vergruisde liggaam van Ahmik moes gaan bevry, haar eie seun se vryheid bokant sy pyn en verlies gekies het. Shimon reken dat hy die instrument in Yahweh se hande sal wees om toe te sien dat Racham boet vir die ongeluk wat Ahmik se lewe gekos het. Gaan Racham Sigem se poorte betyds bereik voordat Shimon hom inhaal en uitlewer aan die oudstes om tereggestel te word? Gaan Gavriella staande kan bly terwyl sy alles in haar vermoë doen om hulle gebroke gesin te herenig? En waar was Ahmik se jonger broer toe die ongeluk gebeur het?

AmazonPagina's: 278, Paperback, Independently published
Prijshistorie
* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: