Christenskap Wetenskap en Die Bybel

Prijzen vanaf
18,00

Uitgelicht


Beschrijving

Bol Johan Smit het "n groot bydra gelewer tot die inhoud van hierdie boek. Ek het Johan Smit ontmoet na "n skrywe van my in BRIEWE BEELD sowat 3 jaar gelede. Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir my sy skrywes gewys aan tydskrifte en persone. Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr. Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof. A.D. (Andries ) Du Toit en nog vele geleerdes. Nadat ek "n paar van sy briewe gelees het en met hom gesels het, was dit soos "n soete geur wat ek gekry het, met die wete dat hierdie man ontsaglike kennis het van : Die Bybel en al die variasies van Christenskap, die geskiedenis van die Christelike geloof, asook baie ander gelowe en Godsdienste. Hy het "n goeie kennis van die reg en van getuienis lewer in die hof, wat hy baie behendig gebruik as hy getuienisse in die Bybel aanhaal en ontleed. Daar is ook net geen einde aan hierdie man se algemene kennis nie. Om sy briewe te lees dwing net soveel respek en bewondering af as om "n meester-kunstenaar te aanskou terwyl hy sy kunswerk skilder of beeldhouwerk doen.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
18,00
2,99
20,99
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (1)

Johan Smit het "n groot bydra gelewer tot die inhoud van hierdie boek. Ek het Johan Smit ontmoet na "n skrywe van my in BRIEWE BEELD sowat 3 jaar gelede. Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir my sy skrywes gewys aan tydskrifte en persone. Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr. Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof. A.D. (Andries ) Du Toit en nog vele geleerdes. Nadat ek "n paar van sy briewe gelees het en met hom gesels het, was dit soos "n soete geur wat ek gekry het, met die wete dat hierdie man ontsaglike kennis het van : Die Bybel en al die variasies van Christenskap, die geskiedenis van die Christelike geloof, asook baie ander gelowe en Godsdienste. Hy het "n goeie kennis van die reg en van getuienis lewer in die hof, wat hy baie behendig gebruik as hy getuienisse in die Bybel aanhaal en ontleed. Daar is ook net geen einde aan hierdie man se algemene kennis nie. Om sy briewe te lees dwing net soveel respek en bewondering af as om "n meester-kunstenaar te aanskou terwyl hy sy kunswerk skilder of beeldhouwerk doen.


Productspecificaties

EAN
  • 9781456888343
  • 9781456888350
Maat


Prijshistorie

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
18,00
Naar shop