Die Dapper Muis

Prijzen vanaf
9,53

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Betty Misheiker het sedert die vroee vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populere kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer wereldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com"

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
9,53
Gratis
9,53
Naar shop
Gratis Shipping Costs
9,53
Gratis
9,53
Naar shop
Gratis Shipping Costs
10,50
2,99
13,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Betty Misheiker het sedert die vroee vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populere kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer wereldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com"

Amazon

Pagina's: 44, Editie: Large Print, Paperback, Createspace Independent Publishing Platform


Productspecificaties

Merk CREATESPACE
EAN
  • 9781508496618
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
9,53
Naar shop