die Man, Boom en Wolf

Prijzen vanaf
11,98

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Is dit moontlik dat sommige mense meer geluk en geleenthede aantrek as ander? Of is dit dalk omdat sommige mense beter is om geleenthede raak te sien en te benut? In hierdie storie sal kinders leer hoe negatiwiteit en ons eie geslote gedagtes ons kan keer om vooruit te gaan. Namate die verhaal van Die Man, die Boom en die Wolf ontvou, sal lesers sien hoe ons gewoontes en denke soms ons vryheid beperk.Hierdie storie is een van baie wysheidverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah aan sy eie kinders vertel het. Die verhale kom uit Sentraal-Asië en die Midde-Ooste en word nou pragtig geïllustreer gepubliseer, sodat kinders wêreldwyd dit kan geniet. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer en te wys dat ons almal iets in gemeen het.Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
11,98
Gratis
11,98
Naar shop
Gratis Shipping Costs
11,98
Gratis
11,98
Naar shop
Gratis Shipping Costs
15,00
12,89
2,99
15,88
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Is dit moontlik dat sommige mense meer geluk en geleenthede aantrek as ander? Of is dit dalk omdat sommige mense beter is om geleenthede raak te sien en te benut? In hierdie storie sal kinders leer hoe negatiwiteit en ons eie geslote gedagtes ons kan keer om vooruit te gaan. Namate die verhaal van Die Man, die Boom en die Wolf ontvou, sal lesers sien hoe ons gewoontes en denke soms ons vryheid beperk.Hierdie storie is een van baie wysheidverhale wat die Afghaanse filosoof Idries Shah aan sy eie kinders vertel het. Die verhale kom uit Sentraal-Asië en die Midde-Ooste en word nou pragtig geïllustreer gepubliseer, sodat kinders wêreldwyd dit kan geniet. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer en te wys dat ons almal iets in gemeen het.Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is.

Amazon

Pagina's: 34, Paperback, Hoopoe Books


Productspecificaties

Merk Hoopoe Books
EAN
  • 9781967855490
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,98
Naar shop