Die Merk van el Kat: 1

Prijzen vanaf
9,00

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol DIE MERK VAN EL-KAT DIE GOUE SEUNS VAN VERGAAN TEEN DIEVEER VAN DIE WAARHEIDGEWEEG WORD Janita Visser verdwyn spoorloos en die tweeling Boela en Basjan Botha en hulle boesemvriend Phillip Human verkeer ineens in lewensgevaar.Wat het 'n dooie kat en 'n reeks ontvoerings van mooi, blonde meisies gemeen?Watter rol speel Egiptiese mitologie in die oplossing van dié tergende geheim? Waarom waarsku die fortuinverteller, Madam Rosa, die seuns teen die Klou van el-Kat?Skuil die oplossing van Janita se verdwyning in die Kaapse hawefront of in die Klooster van die Heilige Katherina diep in die Sinaiwoestyn in Egipte?Die Merk van el-Kat is 'n spanningsverhaal vir 10-12 jaar wat end-uit gelees moet word.

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
9,00
2,99
11,99
Naar shop
2,99 Shipping Costs
29,02
Gratis
29,02
Naar shop
Gratis Shipping Costs
29,02
Gratis
29,02
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

DIE MERK VAN EL-KAT DIE GOUE SEUNS VAN VERGAAN TEEN DIEVEER VAN DIE WAARHEIDGEWEEG WORD Janita Visser verdwyn spoorloos en die tweeling Boela en Basjan Botha en hulle boesemvriend Phillip Human verkeer ineens in lewensgevaar.Wat het 'n dooie kat en 'n reeks ontvoerings van mooi, blonde meisies gemeen?Watter rol speel Egiptiese mitologie in die oplossing van dié tergende geheim? Waarom waarsku die fortuinverteller, Madam Rosa, die seuns teen die Klou van el-Kat?Skuil die oplossing van Janita se verdwyning in die Kaapse hawefront of in die Klooster van die Heilige Katherina diep in die Sinaiwoestyn in Egipte?Die Merk van el-Kat is 'n spanningsverhaal vir 10-12 jaar wat end-uit gelees moet word.

Amazon

Pagina's: 90, Paperback, Errol Victor


Productspecificaties

Merk Errol Victor
EAN
  • 9798232271862
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
9,00
Naar shop