Die Spookjagters

Prijzen vanaf
11,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol DIE SPOOKJAGTERS 'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister.Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie.Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die Marlottipas. Skuil die oplossing van die probleem dalk in die bonatuurlike, of ...Die Spookjagters is 'n spanningsverhaal wat jou end-uit sal meevoer.Ouderdomsgroep 9-12 jaarDie Basjan en Boela-Reeks1. Die Merk van el-Kat2. Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby3. Die Spookjagters4. Die Geheim van die Tas

Vergelijk aanbieders (3)

Sorteren op:

€ 11,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 14,49

€ 12,90 Gratis verzending

€ 12,90 Gratis verzending

Beschrijving (1)

DIE SPOOKJAGTERS 'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister.Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie.Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die Marlottipas. Skuil die oplossing van die probleem dalk in die bonatuurlike, of ...Die Spookjagters is 'n spanningsverhaal wat jou end-uit sal meevoer.Ouderdomsgroep 9-12 jaarDie Basjan en Boela-Reeks1. Die Merk van el-Kat2. Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby3. Die Spookjagters4. Die Geheim van die Tas


Productspecificaties

Merk Errol Victor
EAN
  • 9798235917422
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,50
Naar shop