Die Verlosser

Prijzen vanaf
11,50

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (2)

Beschrijving

Bol Elke mens is soos 'n spieël wat sy omgewing weerkaats, totdat dit breek ... óf vog, vrot en tyd die kaatsing weldra uitdoof. Hierdie opwindende verhaal, geskryf met 'n vonkel in die oog en soms 'n skeut hartseer, wentel om Hanru Treurnicht en Erika Engelhart, 'n skrywer en 'n filosofie-dosent, wat sin probeer maak van hulle bestaan in die asemrowende Laeveld.Knap verweef in die intrige is besige bure, 'n troue op 'n eksklusiewe lodge, gevaarlike dierasies, Covid-19, pynappelbier & Ivermectin, UAP en 'n ouma wat genoeg van haar lewe in 'n tehuis vir bejaardes gehad het. Emosies soos jaloesie, afguns en liefde figureer in hierdie drukkoker - met die donker man in sy lang swart jas altyd geduldig in die skadu's - gereed om 'n ieder en elk se paspoort na die finale bestemming te stempel. Komete is soos mense, hulle bly kom en gaan. Wat sal 'n mens hiervan maak?

Vergelijk aanbieders (2)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
13,50
11,50
2,99
14,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
37,07
Gratis
37,07
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Elke mens is soos 'n spieël wat sy omgewing weerkaats, totdat dit breek ... óf vog, vrot en tyd die kaatsing weldra uitdoof. Hierdie opwindende verhaal, geskryf met 'n vonkel in die oog en soms 'n skeut hartseer, wentel om Hanru Treurnicht en Erika Engelhart, 'n skrywer en 'n filosofie-dosent, wat sin probeer maak van hulle bestaan in die asemrowende Laeveld.Knap verweef in die intrige is besige bure, 'n troue op 'n eksklusiewe lodge, gevaarlike dierasies, Covid-19, pynappelbier & Ivermectin, UAP en 'n ouma wat genoeg van haar lewe in 'n tehuis vir bejaardes gehad het. Emosies soos jaloesie, afguns en liefde figureer in hierdie drukkoker - met die donker man in sy lang swart jas altyd geduldig in die skadu's - gereed om 'n ieder en elk se paspoort na die finale bestemming te stempel. Komete is soos mense, hulle bly kom en gaan. Wat sal 'n mens hiervan maak?

Amazon

Pagina's: 200, Paperback, Henning Janse van Vuuren


Productspecificaties

Merk Henning Janse van Vuuren
EAN
  • 9798232397685
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,50
Naar shop