die vrou in blou mantel

Prijzen vanaf
17,21

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
17,21
Gratis
17,21
Naar shop
Gratis Shipping Costs
17,21
Gratis
17,21
Naar shop
Gratis Shipping Costs
17,24
2,99
20,23
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Amazon

Pagina's: 128, Paperback, Human & Rousseau


Productspecificaties

Merk Human & Rousseau
EAN
  • 9780798177450
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
17,21
Naar shop