Kleiduiwe kan vlieg

Prijzen vanaf
12,82

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Kleiduiwe kán vlieg - die titel is ontleen aan 'n tema vanuit die Nuwe Testamentiese apokriewe waar menslike mag deur 'n wonderwerk opgehef word - is 'n hibriede-roman wat bestaan uit 'n aantal novelles wat dikwels ook van die kortverhaalstruktuur gebruik maak. Onderskeie intriges word binne die novelles uitgebou, terwyl die hoofkarakter en ander karakters, die milieu, tyd en omstandighede tematies verbind word. Die tema van vernietiging deur menslike keuses word deurgaans gevolg, terwyl die woord en die verhaal in die skryfaksie ter wille van die skryfaksie self vir die skrywer en moontlik ook die leser 'n katarsis bring. Die romanverhaal - 'n voortsetting van die roman As Silo kom - onderskei temas met die trauma wat huweliksverbrokkeling, verbrokkeling deur idiologieë, soos die Christelike, Joodse, demokratiese, apartheidsdenke en die mag van geld wat verskillende aspekte van verbrokkeling na vore bring. Hierdie traumas kán wel aangespreek word deur teenkeuses soos ook in die omslag deur die windpomp en die woestynplante vergestalt word.

Vergelijk aanbieders (3)

Sorteren op:

€ 12,82 Gratis verzending

€ 12,82 Gratis verzending

€ 13,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 16,49

Beschrijving (1)

Kleiduiwe kán vlieg - die titel is ontleen aan 'n tema vanuit die Nuwe Testamentiese apokriewe waar menslike mag deur 'n wonderwerk opgehef word - is 'n hibriede-roman wat bestaan uit 'n aantal novelles wat dikwels ook van die kortverhaalstruktuur gebruik maak. Onderskeie intriges word binne die novelles uitgebou, terwyl die hoofkarakter en ander karakters, die milieu, tyd en omstandighede tematies verbind word. Die tema van vernietiging deur menslike keuses word deurgaans gevolg, terwyl die woord en die verhaal in die skryfaksie ter wille van die skryfaksie self vir die skrywer en moontlik ook die leser 'n katarsis bring. Die romanverhaal - 'n voortsetting van die roman As Silo kom - onderskei temas met die trauma wat huweliksverbrokkeling, verbrokkeling deur idiologieë, soos die Christelike, Joodse, demokratiese, apartheidsdenke en die mag van geld wat verskillende aspekte van verbrokkeling na vore bring. Hierdie traumas kán wel aangespreek word deur teenkeuses soos ook in die omslag deur die windpomp en die woestynplante vergestalt word.


Productspecificaties

Merk Malherbe Uitgewers
EAN
  • 9781997483434
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
12,82
Naar shop