Kringe in 'n bos

Prijzen vanaf
19,90

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol 'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
19,90
Gratis
19,90
Naar shop
Gratis Shipping Costs
19,90
Gratis
19,90
Naar shop
Gratis Shipping Costs
25,99
Gratis
25,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Amazon

Pagina's: 322, Editie: 2nd Revised ed., Paperback, Tafelberg


Productspecificaties

Merk Harmony Books
EAN
  • 9780624043317
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
19,90
Naar shop