'n Huis Met Drie en Half Stories Andere Verhale Riana Scheepers Afrikaans

Prijzen vanaf
29,99

Uitgelicht

Beschrijving

Bol Partner Afrikaans! 'n Huis Met Drie en 'n Half Stories en andere verhale. Riana Scheepers Wat Riana Scheepers in haar bekroonde kortverhaalbundels, Die ding in die vuur en Dulle Griet, begin het, sits y in ’n Huis met drie en ’n half stories en andere verhale voort: die avontuurlike, verrassende en gedurfde uitbeelding van vroue. Suid-Afrikaanse vroue en – as boeiende tematiese verruiming – ook van vroue in Europa, en van vroue uit Bybelse tye. Die eerste verhale gee die ervarings van jong meisies binne gesinsverband weer. In die titelverhaal se ’n dogter van haar moeder: “Sy is nie my ma nie, ek behoort nie aan haar nie.” Want die moeder is ’n buitengewone persoonlikheid, sterk individualisties, enigmaties. Maar is die nie juis daarvoor dat die dogter haar bewonder en bemin nie? Omdat die moeder triomfantlik leef. Daarteenoor die dogter se verhouding tot ouer mans – ’n oupagrootjie, ’n vader. By huile vind sy aanvaarding. Zie voor verder productbeschrijving afbeelding achterzijde boek.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
29,99
gebruikt
Gratis
29,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (1)

Afrikaans! 'n Huis Met Drie en 'n Half Stories en andere verhale. Riana Scheepers Wat Riana Scheepers in haar bekroonde kortverhaalbundels, Die ding in die vuur en Dulle Griet, begin het, sits y in ’n Huis met drie en ’n half stories en andere verhale voort: die avontuurlike, verrassende en gedurfde uitbeelding van vroue. Suid-Afrikaanse vroue en – as boeiende tematiese verruiming – ook van vroue in Europa, en van vroue uit Bybelse tye. Die eerste verhale gee die ervarings van jong meisies binne gesinsverband weer. In die titelverhaal se ’n dogter van haar moeder: “Sy is nie my ma nie, ek behoort nie aan haar nie.” Want die moeder is ’n buitengewone persoonlikheid, sterk individualisties, enigmaties. Maar is die nie juis daarvoor dat die dogter haar bewonder en bemin nie? Omdat die moeder triomfantlik leef. Daarteenoor die dogter se verhouding tot ouer mans – ’n oupagrootjie, ’n vader. By huile vind sy aanvaarding. Zie voor verder productbeschrijving afbeelding achterzijde boek.


Productspecificaties

EAN
  • 9780624032922
Maat


Prijshistorie

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
29,99
Naar shop