Ontwaak Pragtige Een Oordenking

Prijzen vanaf
16,00

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Die Ontwaak, Pagtige Een Toewyding neem jou op 'n 40-dae transformerende reis om al hoe meer die vrou te word wat God jou geskep het om te wees. Deur geestelike en praktiese insigte poog Sheri om vroue toe te rus en aan te moedig om hul unieke, Godgegewe skoonheid in gees, siel en liggaam te herken, daarin te groei en dit met vrymoedigheid uit te leef. Deur daaglikse bemoedigings, refleksievrae en joernaalinskrywings sal die boodskap in hierdie toewyding jou help om:Op 'n dieper vlak met God te verbind presies waar jy jou bevind.Waarhede oor jou identiteit, doel en waarde in Christus te herken en te omhels.Geestelik te groei - individueel en/of saam met ander in 'n kleingroep.Die boodskap in hierdie boek is eenvoudig om jou te herinner dat jy reeds jou eie unieke GOD-gegewe skoonheid dra; en my gebed is dat jy êrens tussen hierdie woorde inspirasie sal vind om dit met vrymoedigheid uit te leef, en om steeds helderder as voorheen te skyn... want nou is dit tyd om OP te STAAN, PRAGTIGE EEN!

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
16,00
2,99
18,99
Naar shop
2,99 Shipping Costs
49,99
Gratis
49,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
49,99
Gratis
49,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (1)

Die Ontwaak, Pagtige Een Toewyding neem jou op 'n 40-dae transformerende reis om al hoe meer die vrou te word wat God jou geskep het om te wees. Deur geestelike en praktiese insigte poog Sheri om vroue toe te rus en aan te moedig om hul unieke, Godgegewe skoonheid in gees, siel en liggaam te herken, daarin te groei en dit met vrymoedigheid uit te leef. Deur daaglikse bemoedigings, refleksievrae en joernaalinskrywings sal die boodskap in hierdie toewyding jou help om:Op 'n dieper vlak met God te verbind presies waar jy jou bevind.Waarhede oor jou identiteit, doel en waarde in Christus te herken en te omhels.Geestelik te groei - individueel en/of saam met ander in 'n kleingroep.Die boodskap in hierdie boek is eenvoudig om jou te herinner dat jy reeds jou eie unieke GOD-gegewe skoonheid dra; en my gebed is dat jy êrens tussen hierdie woorde inspirasie sal vind om dit met vrymoedigheid uit te leef, en om steeds helderder as voorheen te skyn... want nou is dit tyd om OP te STAAN, PRAGTIGE EEN!


Productspecificaties

Merk OneDelightMinistries
EAN
  • 9798295613517
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
16,00
Naar shop