Oranje Boven

Prijzen vanaf
27,99

Beschrijving

Bol Afrikaanssprekendes het 'n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel - en nadeel! - van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands. Ehlers en Van Beek fokus op wat vir 'n Afrikaanssprekende vreemd sal wees in die Nederlands. Heelwat aandag word ook bestee aan die kultuurverskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse samelewings wat die aanleer van die taal in konteks plaas - en menige faux pas kan verhoed! Die outeurs is gebore en getoe Nederlanders wat reeds meer as tien jaar in Suid-Afrika woon. Hulle ken die Nederlandse taal en kultuur soos net 'n moedertaalspreker dit ken.

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
 27,99
Gratis
 27,99
Naar shop
Gratis Shipping Costs
Beschrijving (1)

Afrikaanssprekendes het 'n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel - en nadeel! - van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands. Ehlers en Van Beek fokus op wat vir 'n Afrikaanssprekende vreemd sal wees in die Nederlands. Heelwat aandag word ook bestee aan die kultuurverskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse samelewings wat die aanleer van die taal in konteks plaas - en menige faux pas kan verhoed! Die outeurs is gebore en getoe Nederlanders wat reeds meer as tien jaar in Suid-Afrika woon. Hulle ken die Nederlandse taal en kultuur soos net 'n moedertaalspreker dit ken.


Productspecificaties

EAN
  • 9781869190620

Prijshistorie

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: