Professor Frisko se Penarie

Prijzen vanaf
10,50

Uitgelicht

Beschrijving

Bol Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur.... In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.Hy is besig met navorsing en het 'n baie belangrike deurbraak gemaak. Om te verhoed dat die navorsing in die verkeerde hande beland, het hy die dokument gekrimp en iewers in die tuin gaan wegsteek. Die skelms is op sy spoor en die professor benodig dringend jou hulp.Jy en die professor word ook gekrimp en nou word dit lewensbelangrik dat julle die navorsing betyds opspoor.Die vraag is net... Kan jy uit die skelms se pad bly, die dokumente vind asook die groot gevare in die tuin vermy? Jy moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly. Wees gewaarsku liewe leser...Dié avontuur is gevaarlik!Kies versigtig...

Vergelijk aanbieders (1)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
10,50
2,99
13,49
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (1)

Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie! Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur.... In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.Hy is besig met navorsing en het 'n baie belangrike deurbraak gemaak. Om te verhoed dat die navorsing in die verkeerde hande beland, het hy die dokument gekrimp en iewers in die tuin gaan wegsteek. Die skelms is op sy spoor en die professor benodig dringend jou hulp.Jy en die professor word ook gekrimp en nou word dit lewensbelangrik dat julle die navorsing betyds opspoor.Die vraag is net... Kan jy uit die skelms se pad bly, die dokumente vind asook die groot gevare in die tuin vermy? Jy moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly. Wees gewaarsku liewe leser...Dié avontuur is gevaarlik!Kies versigtig...


Productspecificaties

EAN
  • 9781067224608
Maat


Prijshistorie

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
10,50
Naar shop