Skorpio

Prijzen vanaf
17,73

Uitgelicht

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind . . .

Vergelijk aanbieders (3)

Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
17,73
Gratis
17,73
Naar shop
Gratis Shipping Costs
17,73
Gratis
17,73
Naar shop
Gratis Shipping Costs
17,73
2,99
20,72
Naar shop
2,99 Shipping Costs
Beschrijving (2)
Bol

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind . . .

Amazon

Pagina's: 496, Paperback, Human & Rousseau (Pty) Ltd


Productspecificaties

Merk Human & Rousseau (Pty) Ltd
EAN
  • 9780798185936
Maat

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
17,73
Naar shop