Vergelijk aanbieders (1)
Shop
Prijs
Verzendkosten
Totale prijs
Tuinmaak moet 'n plesier wees, nie 'n las nie. Hierdie boek bevat: van basiese tuinuitleg, klimaat en grond tot die hantering van tuinstrukture, die beste plante vir jou tuin, hoe om watertuine, houerplante en dies meer in die tuin aan te wend; spesiale raad vir mense met kustuine of ander spesifieke omgewingstoestande en hoe om alles in stand te hou met die minimum inspanning en die meeste respek vir die ekologie.
Productspecificaties
| EAN |
|
|---|---|
| Maat |
|
Prijshistorie
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: