Wanneer bloekoms dans
Uitgelicht
|
4,50 |
Naar shop
|
Beschrijving
Bol Partner
Die hooftema van hierdie kortverhaalbundel is verhoudings. J.M. Gilfillan beeld uit hoe mense reageer op vreugde en verdriet in hierdie lewe. Die aanslag wissel sodat erotika, humor en hoogspanning deel uitmaak van hierdie treffende verhale.J.M. (Rita) Gilfillan het 'n meestersgraad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Daarna word sy dosent in Afrikaans by die Universiteit Durban-Westville waartydens haar eerste bundel, Van stiltes en stemme (1991) verskyn. Dit word bekroon met die Ou Mutualprys vir Debuutwerk en ontvang ook 'n toekenning van die F.A.K. Daarna volg Die vrank smaak van frambose (1993), gevolg deur Die verhaal van 'n vrou, 'n leeu en 'n hoenderhen (1995). Daarvoor kom sy derde in die Ou Mutual toekennings. Pouoogmot volg in 1997 en Glas in 2007. (rugteks)
Vergelijk aanbieders (1)

Productspecificaties
| EAN |
|
|---|---|
| Maat |
|
Prijshistorie
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: