Rugby wou Dana nog nooit uitlos nie. Van klubrugby op stowwerige dorpsvelde tot die glorie van drie Wêreldbekers; die stories in hierdie boek kom al 'n leeftyd aan. Wie de hel is Johnny Joubert? is - nes rugby - kleurryk, sonder fiemies, en eg Suid-Afrikaans.
Prijshistorie
* Prijshistorie bevat geen data van Amazon.
Prijzen voor het laatst bijgewerkt op: