Wilde Hart, Eensame Hart

Prijzen vanaf
11,13

Gesponsorde links

VERGELIJK ALLE AANBIEDERS (3)

Beschrijving

Bol Margaret van Santen regeer haar familie met 'n ysterhand. Sy het een obsessie: die familiehuis, Toevlucht, moet teen alle koste bewaar bly vir haar kleinseun, Faure.Maar die huis verkeer in verval en die familie is bankrot, en Margaret weier om die werklikheid te aanvaar. Sy klou vas aan herinneringe van vorige glorie en weier om te verkoop. Soos sy vir haar dogter Amalie sê "Ons het nie geld nodig nie... ons gaan nie hier verkoop nie. Jy gaan met Tobie trou en in die Boland bly, en dan is alles reg. Tobie sal ons help. Jy en Tobie. Hierdie plek moet bewaar bly vir Faure. Hy moet die tradisie voortsit."Maar Amalie is al jare lank verlief op Nick Neethlingh. Spanning ontplof wanneer Margaret vir Faure beveel om Nick van die plaas te jaag-wat lei tot 'n gewelddadige aanval wat alles verander.'n Verhaal deurweef met intrige, tradisie en verborge skande. Liefde en moord bots terwyl die vervalle huis die fokuspunt word van almal se begeertes en drome. 'n Meesleurende storie wat lesers tot die dramatiese slot sal boei.

Vergelijk aanbieders (3)

Gesponsorde links · Sommige shops betalen ons een vergoeding

Sorteren op:

€ 11,13 Gratis verzending

€ 11,13 Gratis verzending

€ 12,50 € 2,99 verzendkosten Totaal € 15,49

Beschrijving (1)

Margaret van Santen regeer haar familie met 'n ysterhand. Sy het een obsessie: die familiehuis, Toevlucht, moet teen alle koste bewaar bly vir haar kleinseun, Faure.Maar die huis verkeer in verval en die familie is bankrot, en Margaret weier om die werklikheid te aanvaar. Sy klou vas aan herinneringe van vorige glorie en weier om te verkoop. Soos sy vir haar dogter Amalie sê "Ons het nie geld nodig nie... ons gaan nie hier verkoop nie. Jy gaan met Tobie trou en in die Boland bly, en dan is alles reg. Tobie sal ons help. Jy en Tobie. Hierdie plek moet bewaar bly vir Faure. Hy moet die tradisie voortsit."Maar Amalie is al jare lank verlief op Nick Neethlingh. Spanning ontplof wanneer Margaret vir Faure beveel om Nick van die plaas te jaag-wat lei tot 'n gewelddadige aanval wat alles verander.'n Verhaal deurweef met intrige, tradisie en verborge skande. Liefde en moord bots terwyl die vervalle huis die fokuspunt word van almal se begeertes en drome. 'n Meesleurende storie wat lesers tot die dramatiese slot sal boei.


Productspecificaties

Merk Independently Published
EAN
  • 9798273864146
Maat


Prijshistorie

* Prijshistorie bevat geen data van Amazon, Amazon Marketplace.

Prijzen voor het laatst bijgewerkt op:

Uitgelichte Keuze
11,13
Naar shop